View previous topic :: View next topic |
Author |
Message |
BlueEyeBaby
Joined: 16 Sep 2013 Posts: 1
|
Posted: Tue Sep 17, 2013 7:58 am Post subject: Geskei en ordentlik...is daar n eerlike opregte man op die s |
|
|
Ek is nuut op die dating front, maar voel dat daar min belangstelling is vir vroue wat eerlike en opregte mans soek. In my ouderdoms groep tussen 40 en 45 wil die mans eerder n "jong" blaartjie he. "Midlife crisis"?? Ek is nie onaantreklik of dooierig nie!! Ek wil die lewe geniet..Hellooooo is daar iemand daar buite? [/quote] |
|
Back to top |
|
|
brokenarrow
Joined: 21 May 2013 Posts: 15
|
Posted: Wed Sep 18, 2013 8:01 am Post subject: heerlik |
|
|
Ek soek net wat jy soek...... chat met my.... |
|
Back to top |
|
|
swartland
Joined: 20 Sep 2013 Posts: 1
|
Posted: Sat Sep 21, 2013 5:56 am Post subject: Re: Geskei en ordentlik...is daar n eerlike opregte man op d |
|
|
BlueEyeBaby wrote: | Ek is nuut op die dating front, maar voel dat daar min belangstelling is vir vroue wat eerlike en opregte mans soek. In my ouderdoms groep tussen 40 en 45 wil die mans eerder n "jong" blaartjie he. "Midlife crisis"?? Ek is nie onaantreklik of dooierig nie!! Ek wil die lewe geniet..Hellooooo is daar iemand daar buite? | [/quote]
Sal met jou wil korrespondeer |
|
Back to top |
|
|
|