johan41
Joined: 19 May 2014 Posts: 1
|
Posted: Tue May 20, 2014 2:30 am Post subject: net eerlik |
|
|
hi julle almal daar buite dit mag snaaks klink maar ek wil leer op die regte manier hoe kuier/ komunikeer n mens op n site soos die in my 41 jaar het ek dit nog nooit gedoen nie net die bb en sms ding maar die lewe gaan vorentoe en ek will graag met eerlike opregte mense begin gesels so asb leer my |
|